Laat jou
boerdery vir jou sagteware betaal.
|
| Ons sagteware is nou ook beskikbaar teen afbetaling. |
|
|
Trio Sagteware is reeds sedert 1998 Betrokke by die ontwikkeling van Landbou Sagteware. Daar is
tans 2 baie volledige Windows Gebaseerde Afrikaanse Sagteware programme beskikbaar naamlik : |
TrioMelk : Melkkudde Bestuurs
Sagteware vir die Suid-Afrikaanse Verbruiker. |
TrioBees : Vleisbeeskudde Bestuurs
Sagteware vir die kommersiële
Verbruiker. |