Tuisblad Produkte Kontak ons  
 
     
     
   

BookZure

BookZure is ontwikkel op aanvraag van die Trio Bees en Trio Melk verbruikers.  Die sagteware stel hulle in staat om hulle boekhou data in 'n Excel formaat na die boekhouer te stuur vir belasting en BTW doeleindes.
Inkomstes en uitgawes en Wins en verlies word ook per Projekte uiteengesit sodat die verbruiker dadelik probleem gevalle kan uitwys.
Die sagteware is geskryf om die gebruiker in staat te stel om op ‘n eenvoudige manier sy data in te sleutel en die program dit dan verwerk na ‘n netjiese Excel uitleg wat dan vir die boekhouer gestuur kan word.


 

  Prys : R 899.00



Lees ook wat sê ons gebruikers
 
   
  Ontwikkel deur Zure Technologies